Toe Arina Strydom in 1971 as een van die eerste vroue vir militêre opleiding in die Suid-Afrikaanse Leër gekeur word, kon sy kwalik voorsien hoe haar pad oor dekades sou ontvou. As pionier, offisier, sportvrou, soldaatvrou, gemeenskapsleier en natuurbewaarder kies sy telkens die moeiliker pad - nie ter wille van erkenning nie, maar uit 'n diep oortuiging dat ware leierskap in diensbaarheid lê. Met eerlikheid, wysheid en warmte neem sy die leser saam deur die uitdagings van die grensoorlog, die eise van 'n militêre gesinslewe, die jare in die Krugerwildtuin tydens die renosterstroperykrisis en haar voortgesette betrokkenheid by veterane en gemeenskapsprojekte. Sy wat wil dien is meer as 'n persoonlike lewensverhaal. Dit is 'n getuienis van moed, opoffering, geloof, deursettingsvermoë en die blywende invloed van iemand wat haar lewe daaraan gewy het om ander te dien.
Procurando Sy wat wil dien? Aqui você encontra tudo sobre este livro de Arina Jooste, publicado por Rockhopper Books em 6 de agosto de 2026. Nesta página estão a descrição da obra, os detalhes da edição (162 páginas) e os formatos disponíveis para baixar: pdf, epub, txt, djvu. Se você gosta de Livros Internacionais, Biografias e Histórias Reais, Líderes e Pessoas Notáveis, Militares, explore também outros títulos da mesma categoria no Encontrando os melhores livros. Veja ainda as outras obras de Arina Jooste em nosso catálogo.
Autores populares
Icon Group International (283) Publishing lmgdaw (250) Nikolay Krechet (145) Kennie B Journals (120) Charles Nehme (106) Riddler Books (105) webmarbook design (104) Mint and Cherry Notebooks (82) Jillo Trukudo (80) Ondrej Sarek (76) Iwona Makara (74) Just Visualize It (72) Moonpeak Library (69) Quick Witted Coconut (69) Mary Hirose (67) Talor Press (67) Various (67) Unknown Author (60) Marina Buchholz B.Eng (58) Miller Sye (58)Principais publicadores
Forgotten Books Independently published Routledge Clube de Autores Taschen Dover Publications Wiley Kessinger Publishing Oxford University Press CRC Press Princeton University Press Springer Cambridge University Press Bloomsbury Academic O'Reilly Media Hal Leonard Publishing Corporation Audible Studios Tuttle Publishing HardPress Rizzoli International Publications