STRYD VAN DIE REUSE: Rugbystories van toeka tot nou (Afrikaans Edition) ler

txt STRYD VAN DIE REUSE: Rugbystories van toeka tot nou (Afrikaans Edition)

por

Escolha um formato:

Leia uma amostra

Escolha um formato:

zip ler
rar ler
pdf ler
epub ler
txt ler
djvu ler

Descrição do livro

Elkeen van ons het 'n rugbystorie. In Stryd van die Reuse vertel die gesoute rugbyskrywer, Michael Green, ‘n klompie rugbystories op sy eiesoortige manier. Hy vertel van snaakse goed wat met hom gebeur het as rugbyskrywer, soos die keer toe hy net moes keer toe ‘n fotograaf ‘n “kannibaal-foto” wou neem. In die boek is daar onderhoude met bekende en vergete rugbyhelde, soos Theba Ludwaba wat op sy dag as die “swart Frik du Preez” beskryf is. Daar is ‘n roerende vertelling van die oud-Springbok kaptein Hannes Marais oor ‘n spanmaat wat twee keer sy glasoog op die rugbyveld verloor het. Pieter Nel vertel hoe hy ‘n besering opgedoen het terwyl hy op die veld gedraf het vir die Curriebeker-eindstryd en Green vertel self hoe die voormalige bokser Kallie Knoetze hom op die rugbyveld verniel het. Dis maar net ‘n paar hoogtepunte uit die lekkerleesboek wat rugbyliefhebbers nie sal kan neersit as hulle dit eers begin lees het nie.

Número de páginas :182
Encadernação STRYD VAN DIE REUSE: Rugbystories van toeka tot nou (Afrikaans Edition):Kindle
Livros recentes
Livros relacionados